​9 foto’s van ‘n L-vorm kombuis vir jou inspirasie

Johannes van Graan Johannes van Graan
Cocina clásica contemporánea, Grupo Creativo DF, C.A. Grupo Creativo DF, C.A. Cocinas de estilo clásico Tablero DM
Loading admin actions …

Daar is talle maniere om die beste van ‘n klein spasie te maak, en dit geld natuurlik ook vir werksareas soos die kombuis. Mens moet net slim wees met meubels, dekorstukke en veral uitleg, en dit bring ons by vandag se L-vorm kombuis, wat een van die mees praktiese uitlegte vir enige klein kombuis is.

Kom ons kyk hoe hierdie klein spasie (wat nog steeds al die nodige elemente en toestelle besit) pragtig én prakties gemaak is…

9

Maar ons het nog baie planne vir klein vertrekke, soos hierdie 26 fantastiese idees vir klein kombuise.

¿Necesitas ayuda con tu proyecto?
¡Contáctanos!

Destacados de nuestra revista